Hoofstad onder inperking


Lang rye mense staan Dinsdag voor winkeldeure in die hoofstad se winkelsentrums om een vir een ingelaat te word. Dít omdat hoktydregulasies die getal mense beperk wat op ’n slag in ’n winkel toegelaat word. FOTO’S CATHERINE SASMAN

© 2020 By NMH